Patrick Breen

Patrick Breen
Geboortenaam Joseph Patrick Breen
Geboorte 26 Oktober 1960 (1960-10-26)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patrick Breen (gebore 26 Oktober 1960) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Men in Black (1997), Galaxy Quest (1999), en Cirque du Freak: The Vampire's Assistant (2009), en in die televisiereeks Whole Day Down (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy